Ons Helde-Reeks: Volume 1 – De la Rey

De-La-Rey-Small


Wil jy meer weet van Koos en Nonnie de la Rey?

Twee spogpublikasies van Kraal Uitgewers is oor hulle lewens beskikbaar, naamlik:
De la Rey: ’n Stryd vir Vryheid deur prof. Andries Raath; en
Nonnie de la Rey: Pionier van die Wes-Transvaal, 1856—1923 deur Zelda Rowan (redakteur prof. Fransjohan Pretorius).

Kontak ons en wen!
Van watter Afrikanerheld sal jy graag ook ’n strokiesprent wil lees? Nomineer jou held en wen ’n prys van AfriForum en Kraal Uitgewers. Stuur die held se naam, asook jou naam en kontakbesonderhede aan ons by kraal@kraaluitgewers.co.za.

Een gelukkige wenner sal ’n pakkie ontvang met:
• die boek De la Rey: ’n Stryd vir Vryheid deur prof. Andries Raath; en
• die boek Nonnie de la Rey: Pionier van die Wes-Transvaal, 1856—1923 deur Zelda Rowan (redakteur prof. Fransjohan Pretorius).

Sluitingsdatum: 31 Maart 2020.

Resensie

Resensie: Generaal Koos de la Rey – Die Strokiesprent