FOTO VAN DIE WEEK – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

Hierdie week se FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

’n Blik oor Pretoria tydens die Eerste Vryheidsoorlog met die Britse militêre kamp gemerk as A, Fort Commeline as B en Loretohuis, bekend as die Klooster, gemerk as C.

Lees verder in Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 is beskikbaar by Kraal Uitgewers hier.