KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Alexander Kok

Alexander Kok is in 1926 in Brakpan gebore en is die laaste lewende stigterslid van die Londense Philharmoniese Orkes. Hy was ook hooftjellis van die BBC-orkes. Sy beroep as tjellis het hom in aanraking gebring met van die grootste name in die musiekwêreld – Maria Callas, Herbert von Karajan en Otto Klemperer om maar net enkeles te noem. Hy het opgetree saam met bekende populêre musikante insluitend Frank Sinatra, Bing Crosby, Tom Jones en The Beatles. Sy tjello kan ook gehoor word in verskeie rolprente, waaronder 16 van die James Bond-flieks.