KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 4 resultate

André Christof

André Christoff is ’n Kapenaar van geboorte ’n natuurliefhebber soos min. Hoewel hy jarelank in die finansiële bedryf in onder meer die Vrystaat en Gauteng gewerk het, is dit eintlik die buitelewe wat hom inspireer. Meer as 35 jaar se besoeke aan die Krugerwildtuin bevestig egter Christoff se brandende passie vir die natuur. Die afgelope sowat 15 jaar besoek hy en sy vrou dié internasionaal bekende park minstens een keer per maand. Gewapen met ’n DV-kamera lê Christoff rare en asemrowende gebeure in dié park vas.