KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Anthea Jeffrey

Anthea Jeffrey is ʼn prominente politieke kommentator en hoof van die Instituut van Rasseverhoudinge se afdeling vir beleidsnavorsing. Sy werk reeds sedert 1990 by die Instituut en is ook die redakteur van dié organisasie se beleidsbulletin.

Jeffrey is die outeur van verskeie toonaangewende werke insluitend Chasing the Rainbow: South Africa’s Move from Mandela tot Zuma (2010), People’s War: New light on the struggle for South Africa (2009), Business and Affirmative Action en The truth about the Truth Commission.