KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Anton en Miranda Kruger

Anton en Miranda Kruger is die skrywer- en grafiese kunstenaar-span agter die kinderboek Mosambiek Moles. Anton is ʼn innoverende besigheidsman, byeboer en branderplankryer en sy vrou, Miranda, die kunssinnige en skeppende een. Hulle nou verhouding met die see is sigbaar in dié prettige kinderverhaal.