Toon al 1 resultate

At van Wyk

At van Wyk is ʼn historikus van Pretoria. Hy het vir 15 jaar as joernalis gewerk voordat hy as geskiedenisdosent aan Unisa begin werk het. Hy het onder meer die bekende boek, Die Keeromstraatkliek, geskryf.