KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Carel Boshoff

Carel Boshoff (iv) is ’n derde Afrikaner. Sy kultuur-politieke denke is gebore uit die nood van die tweede Afrikaner se ondergang toe sy liggaam, die Suid-Afrikaanse staat, hom afgesterf het. Net soos sy pa, ’n voortreflike tweede Afrikaner, se kultuur-politieke denke gebore is uit die nood van die oorgang tussen ’n tradisionele, landelike lewe en die moderne, stedelike bestaan wat Afrikaners in die vorige eeu moes verower. Hy woon sedert 1997 permanent in Orania en is die president van die Orania Beweging.