KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Frans de Klerk

Frans de Klerk is op 20 Julie 1968 in Durban gebore. Hy verstig homself op 1 Desember 1993 in Orania nadat hy ’n honneurs in finansiële bestuur aan die Universiteit van Pretoria behaal het. Op 1 November 2001 word aangestel as die Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging en vanaf 1 September 2010 as die Uitvoerende Hoof van die dorpsraad van Orania. Hy beklee tans die posisie van Eerste Onderpresident van die Orania Beweging en dien in die direksies van die FAK en AfriForum. Hy is getroud met Roelien, ’n goudsmid op Orania, en die egpaar het vier kinders.