KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Hélène Opperman Lewis

Hélène Opperman Lewis is ʼn sielkundige met privaat praktyke in Kaapstad en Swellendam. Haar doktorale studie het gefokus op die kwessie van die ontwikkeling van ʼn sosiale bewussyn onder die Afrikaner. Dit het haar op ʼn ontdekkingstog van 15 jaar se navorsing gelei – die boek Apartheid: Britain’s bastard child is die eindresultaat van dié tog. Sy het oor dié onderwerp al onder meer voorleggings gedoen voor die Waarheids-en-versoeningskommissie en by die IPA-konvensie in New York. Sy is ʼn lid van die organisasie Human Dignity and Humiliation Studies (ook bekend as Human DHS) en was in 2013 aanbieder van die jaarlikse DHS-konverensie in Stellenbosch. Sy woon in Barrydale in die Wes-Kaap.