Toon al 1 resultate

Herman Charles Bosman

Herman Charles Bosman (1905-1951) is in Kuilsrivier naby Kaapstad gebore, maar het in die Transvaal grootgeword. Hy het vyf maande in die Marico-distrik skoolgegee voordat hy ter dood veroordeel is vir die moord op sy stiefbroer. Hy is egter begenadig en het na sy vrylating bekendheid verwerf as ’n skrywer van Engelse kortverhale. Hy het in die laaste jare van sy lewe veral in Afrikaans geskryf.

Wys my wenslys
Uitverkoop