KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Jannie Geldenhuys

Genl. Jannie Geldenhuys het aan die hoof van die Suid-Afrikaanse weermag gestaan tussen 1985 en 1990. Hy is in Februarie 1935 in Kroonstad in die Vrystaat gebore en het sy loopbaan in die weermag in 1954 begin. Geldenhuys was in sy loopbaan onder meer betrokke by die onderhandelingsproses wat tot die einde van die Grensoorlog in 1989 gelei het.

Publikasies deur genl. Jannie Geldenhuys:

• Dié wat gewen het: Feite en fabels van die Bosoorlog
• At the front: A general’s account of South Africa’s Border War (2009)
• Ons was daar – Wenners van die oorlog om Suider-Afrika (2011)
• We were there – Winning the war for Southern Africa (2011)

Geen produkte is tans in hierdie kategorie beskikbaar nie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.