KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 2 resultate

Marietha Malan

Marietha Malan skryf reeds vir veertien jaar die geestelike rubriek in die Solidariteit Tydskrif. In dié tyd neem sy die leser op ʼn persoonlike reis waarop God hom in die hartseer, vreugde, humor en kwaad wees van elke dag openbaar. Marietha is nie ʼn predikant of teoloog nie, maar ʼn gewone ma met vyf kinders met al die drama wat daarmee gepaardgaan. Sy leer ons dat jy in die klein dingetjies wat gebeur iets van die Here sien. Staaltjies uit haar eie lewe word gebruik en haar rubrieke is gevul met karakter en persoonlikheid. Hierdie keur van sestig van haar rubrieke, handel nie oor wonderwerke nie, maar oor gewone dinge. Gewone dinge en gewone mense waardeur die grootsheid van God vir ons elkeen ʼn les én ʼn lig op ons lewenspad word.

Spesiale Prys
SPESIALE AANBIEDING