KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 2 resultate

Marthie Maré

Martie Maré is ’n voltydse fisionoom (die eerste van dié aard in Suid-Afrika) wat deur middel van persoonlike en besigheidskonsultasies sowel as spanbousessies die wêreld van fisionomie aan die publiek bekendstel. Sy het reeds persoonlikheidsprofiele van verskeie prominente Suid-Afrikaanse vermaaklikheidskunstenaars en ander bekendes opgestel.