KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Toon al 1 resultate

Sebastiaan Biehl

Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Sy liefde vir reis het net toegeneem. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien.