Skakel in en luister na Begrond

begrond-n-verhaal-van-hoopDie voorlesing van Begrond gaan binnekort op PretoriaFM begin. Moet dit nie misloop nie.

Klik hier om na Deel Een van die boekvoorlesing te luister.

Die voorlesing is behartig deur Marianne Breytenbach en versorg deur PretoriaFM. Hou jul ore oop, want verskeie ander plaaslike gemeenskapsradiostasies sal ook binnekort met uitsendings van dié boek begin.