Skrywersaanhaling van die week – 14 April 2020

“Tydlose letterkunde, as daar so iets is, gaan oor mense. Alle letterkunde gaan oor mense, selfs wetenskapsfiksie. Selfs fabels waarin diere die karakters is, gaan oor mense, want hulle neem menslike persoonlikhede aan. Dit is ook waar van die oudste vorme van letterkunde, soos ons in Afrika se mondelinge literatuur sien.”

Jeanette Ferreira (20 April 1954 – ), Afrikaanse skrywer, digter, samesteller, uitgewer. Sy is veral bekend vir haar romans oor die Anglo-Boereoorlog.

(Bron: LitNet, 2019-04-04)