Skrywersaanhaling van die week – 18 Mei 2020

“Deur prosa kan ons verhale vertel, en deur liedere met mond en hart uitdrukking aan ons geloof gee. Gedigte is die woordprikkel wat ons diep kan raak en ook kan troos.”

Cas Vos (15 Mei 1945 – ), Afrikaanse digter, teoloog, akademikus.

(Bron: LitNet, 2019-08-01)