Skrywersaanhaling van die week – 20 April 2020

“’n Mens moet eintlik nie vra wat die Afrikaanse boekrak nodig het nie. Jy moet eerder net hoop en bid vir ’n boekrak in elke Afrikaanse huis.”

Cornelis (Kerneels) Tobias Breytenbach (13 April 1952 – ), Afrikaanse skrywer, joernalis, uitgewer.

(Bron: LitNet, 2016-07-20)