Spreekwoord van die week – 1 Februarie 2021: Die eerste steen lê

Die eerste steen lê.

’n Groot werk begin.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)