Spreekwoord van die week – 1 November 2021: Jy moet die rieme na die vel sny

Jy moet die rieme na die vel sny.

Jy moet uitgawes en inkomste laat klop. (Rieme is uit ’n beesvel gesny.)

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)