Spreekwoord van die week – 10 Februarie 2020

Van liefde en koue water leef.

Gesê van ’n baie verliefde paartjie.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)