Spreekwoord van die week – 10 Mei 2021: Bloed kruip waar dit nie kan loop nie

Bloed kruip waar dit nie kan loop nie.

Vir familie doen ’n mens meer as vir vreemdelinge.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)