Spreekwoord van die week – 11 Januarie 2021: Na die pampoenoes betaal

Na die pampoenoes betaal.

Later, wanneer ’n mens geld het, betaal.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)