Spreekwoord van die week – 11 Mei 2020

As twee hande mekaar was, word albei skoon.

Deur ’n ander te help, word ’n mens self ook gehelp.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)