Spreekwoord van die week – 11 Oktober 2021: Dis nie altyd die mooiste blom waar die by om draai nie

Dis nie altyd die mooiste blom waar die by om draai nie

Deug is meer werd as ’n mooi gesiggie

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)