Spreekwoord van die week – 12 Julie 2021: Geen steen op die ander laat nie

Geen steen op die ander laat nie.

Geweldige verwoesting aanrig.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)