Spreekwoord van die week – 12 Oktober 2020: Hy eet soos ’n perd en slaap soos ’n klip

Hy eet soos ’n perd en slaap soos ’n klip.

Gesê van iemand wat baie gesond is.

(Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)