Spreekwoord van die week – 13 Desember 2021: Iemand se hart trek met ’n punt

Iemand se hart trek met ’n punt na iets/iemand.
Iemand verlang baie.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)