Spreekwoord van die week – 14 April 2020

Die wa deur die drif trek/kry.

Daarin slaag om ’n moeilike taak te verrig of ’n probleem op te los.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)