Hy is regtig ’n aardjie na sy vaartjie
Die kind tree soos sy pa op. (Middelnederlands aert: wortel)
(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)