Spreekwoord van die week – 14 September 2020: So vry voel soos ’n voël op ’n tak

So vry voel soos ’n voël op ’n tak.

Heeltemal vry voel.

(Bron: PharosAanlyn)