Spreekwoord van die week – 15 Junie 2020

Buig die boompie solank hy jonk is.

Goeie karaktertrekke, dissipline moet by ’n kind gekweek word solank hy/sy nog jonk is.