Spreekwoord van die week – 16 Augustus 2021: My oupa se hond en sy oupa se hond het saam aas weggesleep

My oupa se hond en sy oupa se hond het saam aas weggesleep

Ons is baie verlangs familie.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)