Spreekwoord van die week – 16 Maart 2020

Ons vaar almal in dieselfde skuitjie.

Ons is almal in dieselfde omstandighede.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)