Spreekwoord van die week – 17 Mei 2021: Dit lyk of dit uit die ark kom

Dit lyk of dit uit die ark kom.

Dit lyk baie oud (of ouderwets).

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)