Spreekwoord van die week – 18 Mei 2020

As elkeen voor sy eie deur vee, sal die straat skoon wees.

As elkeen sy plig doen, kom sake reg.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)