Spreekwoord van die week – 18 Oktober 2021: Iemand se haan moet altyd koning kraai

Iemand se haan moet altyd koning kraai

Iemand moet altyd baasspeel.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)