Spreekwoord van die week – 2 Augustus 2021: Vroueraad is goeie raad

Vroueraad is goeie raad

’n Mens moet na die raad van ’n vrou luister.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)