Spreekwoord van die week – 2 November 2020: Hy het regte see-bene

Hy het regte see-bene.

Hy loop soos ’n matroos.

(Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)