Spreekwoord van die week – 20 April 2020

So ver uitmekaar as hemel en aarde.

’n Baie groot afstand van mekaar.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)