Spreekwoord van die week – 20 Januarie 2020

Jonk van jare maar oud van dae.

Al is iemand jonk, het hy/sy reeds baie ondervinding.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)