Spreekwoord van die week – 20 September 2021: Die geskiedenis herhaal hom

Die geskiedenis herhaal hom

Wat een maal plaasgevind het, kom dikwels weer voor.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)