Spreekwoord van die week – 21 September 2020: Erfgoed is swerfgoed

Erfgoed is swerfgoed.

Kinders waardeer nie altyd wat hulle erf nie; hulle mors dit uit.

(Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)