Spreekwoord van die week – 22 Februarie 2021: ’n Mens waardeer die skat eers as dit verlore is

’n Mens waardeer die skat eers as dit verlore is.

Goeie dinge word soms te laat waardeer.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)