Spreekwoord van die week – 22 Junie 2020

Koud en warm uit een mond blaas.

Twee teenstrydige menings opper; dubbelhartig.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)