Spreekwoord van die week – 22 November 2021: So duister soos die graf

So duister soos die graf.

Baie duister; geheimsinnig.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)