Spreekwoord van die week – 24 Februarie 2020

Dis nie aljaar skrikkeljaar nie.

’n Mens kan nie net plesier wil hê nie.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)