Spreekwoord van die week – 24 Mei 2021: Van jou mond ’n skoorsteen maak

Van jou mond ’n skoorsteen maak.

Baie rook.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)