Spreekwoord van die week – 26 April 2021: Hy werk hom oorhoeks

Hy werk hom oorhoeks.

Hy werk hom byna dood.

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)